NED GEREF KERK SCHWEIZER-RENEKE

Kersfees is die fees van die lig.  Mag God se mense in hierdie tyd, en in 2005, hulle lig so laat skyn, dat ander dit kan sien en God verheerlik.

En mag ons in kersfeestyd nie leë sakke hê vir diegene met nood rondom ons nie, maar

Wees asseblief geduldig!  Hierdie webblad is steeds onder konstruksie.

begrip, deernis en liefde.